Lizane and Nico Couple Shoot | Tremparkie, Roodepoort
Hierdie was nog een van die lekkerste shoots wat ek gedoen het, juis omdat ek vir Lizane al vir baie jare ken! Sy het voor my groot geword en het ‘n baie sagte plekkie in my hart! Daarmee saam was ek aangenaam verras oor die spesiale verhouding tussen haar en Nico! Hulle maak so stunning paartjie en dit het duidelik in die foto’s na vore gekom! Hierdie tweetjies is ook plaaskinders, alhoewel Lizane in Pretoria studeer!
Ek deel graag hierdie foto’s met almal want dit was vrek lekker en ek is baie opgewonde hieroor!
Lizane en Nico, baie dankie dat julle so ‘n stunning modelle was en dan nog so ver gery het hiervoor ook! Ek waardeer dit vrek baie!
Ek het ook vir Eugenie Eloff die kans gegee om saam met my te neem! Kan nie wag om haar foto’s te sien nie!
xxx
This is one of the coolest shoots I’ve seen in a while. Love it.