Terence | Fitness portfolio
This is my second shoot with the amazing Terence and not only does he look better with every shoot, he is becoming such an amazing model too. He has worked hard throughout the year and promises to bring an even better package to the stage this year. Cannot wait to see what he has up his sleeve!
We did the shoot at SWAT fitness gym in Pretoria and I love shooting at new venues.
xxx
Read More
Bernice | Fitness portfolio
As daar een ding is wat my opgewonde maak oor hierdie shoot is dit Bernice se rooi hare, dis nou buiten vir haar pragtige oë en mooi glimlag. Sy het die mooiste hart en is ‘n mamma wat aan die MoniqueFit uitdaging deelgeneem het, gewen het en daarna saam my geshoot het. Sy was nog nooit gemaklik in haar lyf nie en alhoewel sy opgeëindig het om hierdie nuwe liefde vir die fiksheid verder te vat en uiteindelik einde verlede jaar as bikinimodel op die verhoog deel te neem, het sy haar nuutgevonde selfliefde so mooi met hierdie shoot gewys. Mens kan die selfvertroue sommer aanvoel uit haar foto’s.
Ek dink sy verdien ‘n applous vir al haar harde werk.
xxx
Read More
Tanya | Fitness portfolio
Is hierdie nie die mees wonderlikste foto’s nie? Nie net het Tanya elkeen daarvan vervolmaak nie maar die halfvoltooide saal maak elke foto net nog beter.
Toe ons die sessie bespreek het het ek ‘n sekere look ingedagte gehad en sy het uit haar pad gegaan om daaraan te voldoen. Tanya se ma het spesiaal vir ons die romp gemaak en ek kon nie vir beter gevra het nie. Die foto’s praat vir hulself.
Tanya is altyd ‘n plesier om voor die kamera te hê.
xxx
Read More
Alexia | Fitness portfolio
Oh my gosh! I don’t even know where to start with this shoot. We were initially planning to shoot at Maboneng, but luckily due to it not working out as planned, we ended up shooting at the SAA Air Museum rather. It might be a weird combination, airplanes and fitness, but that made it even more so unique.
Alexia is amazing as the images show and cannot wait to shoot with her soon again.
xxx
Read More