Elouwdi en Gustav | Verloof, Deltapark

Posted by on 2013/07/03 in Lifestyle | 7 comments

Elouwdi en Gustav het so spesiale verhouding en ek het elke minuut van hul e-shoot geniet.  Elouwdi het die mooiste groen oë en ek het gou agterkom watter “look” vir kamera-sku Gustav werk.  Hulle is baie gemaklik by mekaar en dit het bygedra tot die mooiste foto’s.

Hul trou later die maand by Avianto en ek sien vrek baie uit daarna. Die sessie, wat ek by Deltapark gedoen het, was die eerste wat ek in die Winter gedoen het en het ‘n heeltemal ander gevoel gekry as die ander shoots wat ek al daar gedoen het – maar ek hou daarvan. 

Hoop julle sien net so uit na hul troue soos ek.

xxx

 

 

 

 

7 Comments

  1. 2013/07/03

    Baie mooi! Opgewonde vir die trou foto’s!

    Reply
  2. 2013/07/03

    Sooooooo stunning! Elouwdi jy lyk beeldskoon!!! Gustav lyk handsome. Wat ‘n mooi paartjie!

    Reply
  3. 2013/07/03

    Stunning!

    Reply
  4. 2013/07/03

    Dis BAIE mooi!!!

    Reply
  5. 2013/07/03

    stunning

    Reply
  6. 2013/07/03

    Love on a winter’s day! So nice atmosphere in die fotos. STUNNING!

    Reply
  7. 2013/07/04

    Clearly a match made in heaven. Beautiful!!

    Reply

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.