Ek het hierdie troue, waarmee ek die wonderlike Kat Forsyth mee geassisteer het, baie geniet. Nicky en Chris het ‘n baie spesiale verhouding – Chris die “gentle giant” en Nicky met die sagte oe. Nicky kon glad nie ophou glimlag nie. Dit het die foto’s nemery sommer baie maklik gemaak.
xxx
Hierdie mannetjie, een van die “page boys” het natuurlik my hart gesteel…:-)