Hierdie is al Tarina en Cobus se tweede deel van hul stunning troue wat ook op hul familieplaas in Ventersdorp plaasgevind het. Die eerste deel van hul troue asook hul verlowingsfoto’s was ‘n voorsmakie van die foto’s wat ons tydens hul couple shoot geneem het. Tarina en Cobus is ‘n baie speelse paartjie en dit het duidelik in hul foto’s gewys. Ek dink ek en my oulike assistant, Eloise, het soms meer gelag vir die tweetjies as wat ons foto’s kon neem.
xxx
Hier moes ons eintlik net silhouette gekry het…maar al het dit nie so lekker gewerk nie het ons vrek lekker vir Tarina en Cobus gelag..